# Die DA in Gauteng vra die dringende opening van die aanlyn skooltoelatingstelsel vir 2026 om ‘n oponthoud met plasings te voorkom. Vanjaar is meer as ses-duisend leerders eers laat in Januarie geplaas. Sergio Isa dos Santos van die DA sê vroeë aansoeke sal ouers meer tyd gee, afwesigheid van skool verminder en deeglike beplanning moontlik maak. Hy sê hulle stel ‘n gebruikersvriendelike stelsel voor met meer ondersteuning en onmiddellike nasporing om toe te sien dat leerders betyds geplaas word:
DA in Gauteng vra dat skooltoelatingstelsel dringend open vir 2026 [KLANK]
ENG-DosOnPlacements