# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die DA se beplande mosie van wantroue teen die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sal nie slaag nie. Die DA het die burgemeester beskuldig dat hy die inwoners in die steek laat en gesê dat sy administrasie, in plaas daarvan om met integriteit te lei, gekenmerk word deur wanbestuur, netwerke vir beskerming en ‘n ontstellende gebrek aan deursigtigheid. Lesufi sê hulle het die stemme om te verseker dat die onsinnige mosie van wantroue misluk:
Lesufi sê die DA se wantroue-mosie teen Johannesburg se burgemeester sal misluk [KLANK]
ENG LesufiOnMotion