# Die DA in Johannesburg het mosies van wantroue ingedien teen burgemeester Dada Morero en die speaker Nobuhle Mthembu. Belinda Kayser-Echeozonjoku, koukusleier van die DA sê die stad is besig om onder hul leierskap in duie te stort, en verwys na diensleweringsmislukkings, wanbestuur en ’n gebrek aan deursigtigheid. Sy doen ’n beroep op alle raadslede om die mosie te steun en aanspreeklikheid in Johannesburg se raad te herstel:
DA in Johannesburg dien mosie van wantroue in teen burgemeester en speaker [KLANK]
ENG-Kayser-EcheozonjokuOnMotion