Skip to content

DA in Gauteng eis verwydering van hoof van Charlotte Maxeke Hospital [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis die verwydering van die uitvoerende hoof van die Charlotte Maxeke Johannesburg Hospitaal, Gladys Bogoshi. Die hospitaal is weereens in ’n krisis gedompel, met pasiënte wat sonder kos en warm water moet klaarkom. Volgens Jack Bloom van die DA sukkel dokters en verpleegkundiges om honger pasiënte te behandel, met slegs brood en pap wat vir etes bedien word in plaas van gebalanseerde etes. Hy sê daar is nie eers tee en suiker beskikbaar nie.

ENG JackonRemoval