Skip to content

DA verwelkom hernuwing van landbouvennootskappe in Wes-Kaap [KLANK]

# Die DA het die hernuwing van belangrike Memorandums van Verstandhouding tussen die Wes-Kaapse Departement van Landbou en groot kommoditeitsorganisasies verwelkom. Hierdie vennootskappe is gemik op die ondersteuning van boereontwikkeling deur mentorskap, opleiding en toegang tot markte, wat begunstigdes van grondhervorming bevoordeel. Woordvoerder van die DA, Noko Masipa, sê die samewerking versterk voedselsekerheid en landelike ekonomieë:

ENG-NokoOnAgreement