# President Donald Trump sê die VSA gaan die bomaanvalle teen die Iran-gesteunde Houthi-rebellegroep in Jemen staak. Dit is nadat die groep ingestem het om op te hou om skepe in die Rooi See te teiken. Die VSA het in Maart lugaanvalle op die Houthi’s verskerp, met die weermag wat verklaar het dat hulle sedertdien duisend teikens in Jemen aangeval het. Oman sê hy het ‘n wapenstilstandooreenkoms tussen die Houthi’s en die VSA bemiddel. Trump sê dit is ‘n belangrike ontwikkeling:
Trump sê Amerika sal sy bomaanvalle teen die Houthis in Jemen staak [KLANK]
ENG TrumpOnHouthis