Skip to content

Makaneta verwelkom uitspraak wat oortreders toegang tot rekenaars vir onderrig gee [KLANK]

# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit wat oortreders toegang gee tot persoonlike rekenaars vir onderrig. Makaneta sê die stap ondersteun rehabilitasie sowel as herintegrasie in die samelewing. Makaneta versoek die Departement van Korrektiewe Dienste om kragtige moniteringstelsels, insluitend oudits en streng gebruiksreëls, af te dwing om misbruik te voorkom. Hy benadruk dat samewerking met onderwysinstellings belangrik is om te verseker die gevangenes trek voordeel op ‘n betekenisvolle manier:

ENG-MakanetaOnLaptops