# Johannesburg se metropolisie sê hy sal voortgaan om onwettige bedrywighede te bekamp. Dit volg op die inhegtenisneming van 115 motoriste in een week vir bestuur onder die invloed van alkohol. Die JMPD-woordvoerder, Xolani Fihla, sê die syfer beklemtoon die gevaar van dronkbestuur en beklemtoon hul toewyding. Hy sê padveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid:
Johannesburg-metropolisie vasberade om dronkbestuur tromp-op te loop [KLANK]
ENG XolanionCommits