Skip to content

GOOD-party doen beroep vir geregtigheid na tragiese moord op ‘n Stellenbosse raadslid [KLANK]

# Die Good-party in die Wes-Kaap doen ‘n beroep vir geregtigheid na die moord op ‘n DA-raadslid Xolile Kalipa. Die 54-jarige is Sondagaand in Kayamandi, Stellenbosch doodgeskiet. Geen arrestasies is nog gemaak nie. Marius van Stade van GOOD sê die sinlose daad van geweld moet veroordeel word. Hy voeg by geregtigheid moet seëvier en diegene wat daarvoor verantwoordelik is moet sonder vertraging aanspreeklik gehou word:

AFR MariusonCouncillor