Skip to content

LUR Mackenzie beklemtoon waarde van argiewe in digitale era [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die Nasionale Argiefbewusmakingsweek van stapel gestuur, wat van vandag tot Vrydag duur. Vanjaar se tema fokus op argiewe in die digitale era. Die bedrywighede sluit onder meer praatjies, slypskole en toere in om openbare betrokkenheid by die aanteken van data en erfenisbronne aan te moedig. Hy beklemtoon die belangrike rol van argiewe in die bewaring van Suid-Afrika se geskiedenis en in die bevordering van deursigtigheid en toegang tot inligting:

ENG-MackenzieOnArchives