# Die DA in Gauteng het onthul dat die provinsiale Departement van Onderwys versuim het om 3-duisend-400 skoolvervoerbestuurders teen die Kinderbeskermingsregister te toets, wat ’n risiko vir leerders inhou. Die DA se Michael Waters kritiseer die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, omdat hy sy wetlike verpligtinge versuim het. Hy het aangekondig dat hy die departement by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie gaan aanmeld en ’n forensiese ondersoek gaan eis:
DA veroordeel Gauteng Onderwys dat 3,400 skoolvervoerbestuurders nie nagegaan is nie [KLANK]
ENG-WatersOnDrivers