# Rugby: Die Springbok-sewes se afrigter, Phillip Snyman, sê om die Sewes-wêreldkampioenskap in Los Angeles te kon wen, bewys die span is terug na waar hy moet wees. Die Blitsbokke het eers groep-oorwinnings behaal oor Frankryk, Brittanje en Argentinië, Nieu-Seeland daarna in die halfeind verslaan en Spanje toe 19-5 oorrompel in die eindstryd. Snyman sê die span het dwarsdeur die toernooi ‘n verstommende vertoning gelewer:
Rugby: Blitsbokke se afriger is trots op sy span na hulle sege in LA [KLANK]
AFR SnymanOnPerformance