# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het berigte verwerp oor ‘n opstand deur sekere lede van die party se parlementêre koukus. Volgens City Press het lede van die koukus Vrydag in ‘n vergadering geëis dat die DA uit die regering van nasionale eenheid geskop moet word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie ná ‘n tussenverkiesingsveldtog in Freedom Park, Soweto, gesê die parlementêre koukus neem nie besluite namens die ANC nie:
Mbalula verwerp berigte oor opstand teen ANC in parlementêre koukus [KLANK]
ENG MbalulaOnGNU