# Die Wes-Kaapse polisie het ‘n soektog op tou gesit na twee verdagtes wat na bewering ‘n vroulike administratiewe klerk verbonde aan die Kraaifontein-polisiestasie doodgeskiet het. Die 35-jarige is Saterdag in die parkeerterrein langs die Gatesville-moskee in Athlone geskiet. ‘n Polisiewoordvoerder, Malcolm Pojie, sê nog ‘n vrou is in die proses beseer en is tans in die hospitaal:
Soektog op tou gesit ná moord op Kraaifonteinse polisieklerk [SOUND]
ENG MalcolmonGunmen