# Die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Rudzani Maphwanya, sê die onttrekking van troepe uit die Demokratiese Republiek die Kongo is ‘n strategiese politieke stap om vrede en stabiliteit te bevorder. Dit volg op ‘n ooreenkoms tussen die DRK-regering en die M23-rebelle. Maphwanya het bevestig die tweede onttrekkingsfase het begin nadat 57 lede in fase een reeds by die punt van samekoms in Tanzanië aangekom het:
SANW-hoof bevestig onttrekking aan DRK in fases ter ondersteuning van politieke vredesproses [KLANK]
ENG-MaphwanyaOnWithdrawal