# SANParke sê dit gaan voort met grondevaluering van brandskade by Silwermyn in die Tafelberg Nasionale Park in die Wes-Kaap. Dit volg na vertragings in die voltooiing van lugopnames weens slegte weer. Verskeie staproetes bly gesluit. Woordvoerder van SANParke, Charles Phahlane, sê die meeste loopbrûe is deur die brand vernietig, en beskadigde relings en roete-penne moet eers verwyder word voordat meer areas heropen kan word:
SANParke gaan voort met grondevaluering van brandskade by Silvermine in Tafelberg Nasionale Park [KLANK]
ENG PhahlaneOnAssessment