Skip to content

Wes-Kaapse DA vra vir nog skorsings oor die dood van ‘n gevangene, Quinton Fortuin [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, om vinnig op te tree met die dood van ‘n gevangene Quinton Fortuin in die Goodwood-gevangenis in Kaapstad en om te verseker hoëvlak skorsings word gedoen en mense word gedissiplineer. Nicholas Gotsell van die DA sê ‘n nadoodse en voorlopige ondersoekverslag van die Geregtelike Inspektoraat vir Korrektiewe Dienste het bevestig hy is Februarie vanjaar dood weens veelvuldige besering en hy is deur ‘n hond aangeval:

ENG NicholasonDeath