# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die tydelike plan van Gauteng se Onderwysdepartement om die leerders van die Riverlea High School in die skoolsaal te akkommodeer, terwyl hy vier mobiele klaskamers aanskaf. Elf klaskamers, meubels en die seuns se toiletblok het verlede Sondag afgebrand. Volgens ‘n voorlopige verslag is die brand dalk gestig en hou dit moontlik verband met voortdurende kabeldiefstal in die gebied. Olivia Mashigo van die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle eis ‘n volledige en onmiddellike veiligheidsoudit van alle regeringsgeboue:
Staatsdiensvakbond herhaal oproep vir onmiddellike veiligheidsoudit van alle regeringsgeboue [KLANK]
ENG OliviaonRiverleaHigh