# Die Stad Kaapstad het aan die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, geskryf en kommer uitgespreek oor die aansienlike tariewe wat Amerika wil instel op bote wat van Suid-Afrika ingevoer word. Volgens die nuwe tariefstruktuur van die Trump-era kan tariewe van tot 30-persent gehef word op bote uit verskeie lande. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die voorgestelde tariewe bedreig die bestaan van ʼn bedryf wat meer as drie-duisend regstreekse werksgeleenthede ondersteun:
Kaapstad vra regering om in te gryp by Amerikaanse tariewe wat bootbouery bedreig [KLANK]
ENG JamesonUSTariffThreat