Skip to content

Ramaphosa verdedig die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming verdedig en sê dit wil regstel wat apartheid aan die land gedoen het. Die DA daag die wet se indiensnemingskwotas uit en sê dis bloot rasse-uitsluiting onder ʼn nuwe naam. Die wet skryf aanstelkwotas voor vir 18 ekonomiese sektore om indiensneming van aangewese groepe te vermeerder. Ramaphosa sê die wet is volgens die Grondwet se bepalings:

ENG RamaphosaOnTransformation