Skip to content

44 Ethiopiese burgers by huis in Parkmore, Johannesburg gered [KLANK]

# Vier-en-veertig buitelandse burgers wat vermoedelik slagoffers van mensehandel is, is Donderdag by ʼn huis in Parkmore, Johannesburg, gered. ʼn Groep privaat sekerheidsbeamptes het die groep gevind toe hulle die gebied gepatrolleer het ná klagtes oor verdagte geluide by die woning. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê daar is vermoedelik 44 Ethiopiese burgers waarvan 17 minderjarig is:

ENG MasondoOnTraffickingCase