Skip to content

UDM doen ‘n beroep op munisipaliteite om nie ‘n bron van frustrasie te wees nie [KLANK]

# Die UDM doen ‘n beroep op munisipaliteite om op te hou om ‘n bron van frustrasie vir gemeenskappe te wees en eerder sentrums van uitnemendheid en dienslewering te wees. Die UDM-adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê te veel munisipaliteite word geteister deur finansiële wanbestuur, kaderontplooiing en basiese onbevoegdheid. Hy sê slaggate, onverwyderde vullis, rioolstortings en droë krane het die norm geword vir miljoene werkers, al dra hulle steeds by tot die plaaslike ekonomie:

ENG NqabayomzionMunicipalities