Skip to content

City Power veroordeel voortslepende voorkoms van kabeldiefstal en vandalisme in Johannesburg [KLANK]

# City Power het die dade van vandalisme ná die kabelbrand langs die oorweg in Braamfontein veroordeel. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê voorlopige ondersoeke toon dat die brand moontlik deur nóg ‘n voorval van kabeldiefstal en vandalisme veroorsaak is, wat ‘n toenemende neiging is. Hy sê dit hou verband met die misdadige optrede van onwettige myners wat in die ondergrondse tonnels van die Johannesburgse middestad bedrywig is:

ENG IsaaconOngoingSuspected