Skip to content

Twee bane van M1-Suid gesluit weens kabelbrand [KLANK]

# Die Johannesburgse metropolisie het bevestig dat twee bane van die M1-Suid ná die Smitstraat-afrit in Braamfontein gesluit is weens ‘n kabelbrand onder die oorweg. ‘n Woordvoerder van die metro, Xolani Fihla, sê die Stad Johannesburg se nooddienste en die metropolisie is op die toneel:

ENG XolanionCableFire