# Die Stad Tshwane sê Moody’s se bestendige kredietgradering bevestig sy finansiële veerkragtigheid. Woordvoerder Zonke Mahlangu sê die stad het sy bedryfsmarge verhoog, skuld verminder en likiditeit verbeter ten spyte van ekonomiese uitdagings. Mahlangu gee eer aan inisiatiewe soos Tshwane Ya Tima vir die ondersteuning van inkomstegroei. Sy het die stad se fokus op infrastruktuurinstandhouding, doeltreffende dienslewering en streng finansiële dissipline herbevestig teneinde langtermyn fiskale bestendigheid te verseker:
Stad Tshwane verwelkom Moody’s se stabiele kredietvooruitsigte [KLANK]
ENG-MahlanguOnMoody