Skip to content

Stad Tshwane waarsku teen vertragings met die uitreiking van rybewyskaarte [KLANK]

# Die Stad Tshwane het motoriste gewaarsku oor vertragings met die uitreiking van rybewyskaarte aangesien Suid-Afrika se enigste kaartdrukmasjien buite werking is. Selby Bokaba van Tshwane het bestuurders aangeraai om vroegtydig te hernu en om gebruik te maak van die drie-maande genadetydperk, of om aansoek te doen vir ’n tydelike lisensie wat vir ses maande geldig is:

ENG-BokabaOnLicences