# Die DA het die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel vir sy mislukking om bendegeweld aan te pak na onlangse moorde in Eldorado Park. Drie mense is dood en een beseer in vermoedelik bendegevegte. Michael Sun van die DA sê Lesufi het nie die beloftes wat gemaak is om bendeverwante misdade uit te wis, nagekom nie. Hy eis dringende optrede van die polisie om bendes af te breek en beplan om Lesufi in die provinsiale wetgewer aanspreeklik te hou:
DA veroordeel Lesufi oor bendegeweld [KLANK]
ENG-SunOnGangs