Skip to content

Tennis: Swiatek bereik vyfde WTA 1000 kwarteindstryd van die seisoen

# Tennis: Verdedigende kampioen Iga Swiatek het haar vyfde WTA 1000-kwarteindronde van die seisoen bereik met ’n oorwinning van 6-stroop, 6-7, 6-4 oor die 13de gekeurde Diana Shnaider by die Madrid Ope. In die mans-afdeling het die sesde gekeurde Alex de Minaur, Denis Shapovalov van Kanada 6-3, 7-6 verslaan. Die 11de gekeurde, Tommy Paul van Amerika het die 24ste gekeurde, Russiese speler Karen Khachanov, met 6-3, 3-6, en 6-2 geklop. Die 16de-gekeurde Frances Tiafoe, het Alexandre Muller 6-3, 6-3 verslaan. Hy kom nou teen Matteo Arnaldi te staan wat Novak Djokovic uitgeskakel het.