Skip to content

Vereniging sê minister Creecy se streng houding bring dissipline na die land se paaie [KLANK]

# Die Motorbedryfspersoneelvereniging sê minister van Vervoer, Barbara Creecy, se streng maar regverdige benadering bring broodnodige dissipline na die paaie. Die vakbond het die 46-persent-daling in padsterftes, die laagste in drie jaar, en ’n 33-persent-afname in ongelukke oor die Paasnaweek verwelkom. Die vereniging se woordvoerder, Sonja Carstens, het Creecy se besliste optrede geprys, insluitend sigbare wetstoepassing en meer padblokkades, en gesê dit is ’n strategie wat lewens red:

AFR CarstensOnToughApproach