# Die DA in Johannesburg gaan kriminele klagtes van bedrog, korrupsie en moontlike geldwassery teen vyf senior amptenare van die Stad Johannesburg lê. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê die saak, wat verband hou met meer as 18-miljoen rand se vermiste fondse, het die voortgesette finansiële wanbestuur in die metro uitgewys. Sy het die belangrikheid van aanspreeklikheid beklemtoon:
DA begin bedrogsaak teen vyf amptenare van Stad Johannesburg [KLANK]
ENG-Kayser-EcheozonjokuOnOfficials