# ActionSA in Gauteng se Vroueforum het die stigting van ‘n Snelreaksietaakspan vir Geslagsgeweld in Tshwane verwelkom. Die taakspan sal onder andere ondersteuning bied aan slagoffers van geslagsgeweld en vrouemoord, en verseker dat gepaste maatreëls getref word om verdere geweld te ondersoek en te voorkom. Ntsako Mashaba van ActionSA sê hierdie inisiatief is ‘n reusestap vorentoe in die bekamping van die volgehoue krisis van geslagsgeweld en vrouemoord in Suid-Afrika:
ActionSA in Gauteng se Vroueforum verwelkom Tshwane se Snelreaksietaakspan teen geslagsgeweld [KLANK]
ENG NtsakoonGBV