Skip to content

GOOD soek deursigtigheid van die Stad Kaapstad oor die Pine-weg behuisingsontwikkeling [KLANK]

# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering om onmiddellik ‘n duidelike en deursigtige plan vir behuising op Pine-weg te verskaf. Families woon al meer as ses jaar in Pickwickstraat in tydelike behuising. Dié inwoners is uit Pine-weg verskuif. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die families woon steeds in hostel-toestande, wat erger is as dié wat hulle gedwing is om te verlaat:

ENG BrettonHousingDevelopment