Skip to content

Minister Mchunu ondersteun oorlewende van geslagsgeweld in Richmond-hof [KLANK]

# Die minister van Polisie Senzo Mchunu sal vandag die borgtogverhoor in die Richmond-landdroshof in KwaZulu-Natal bywoon van ‘n verdagte wat aangekla word van aanranding en poging tot moord. Dit hou verband met ‘n saak van geslagsgeweld in die Maswazini-gebied in Richmond. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê ‘n vrou is na bewering deur haar gewese kêrel aangeval terwyl sy saam met haar ma by haar huis was:

ENG KamogeloonCourt