# Die Gauteng Departement van Onderwys is dringend besig om seker te maak onderrig by die Riverlea High School gaan sonder veel ontwrigting voort wanneer skole volgende Maandag heropen. Die departement sê elf klaskamers is Sondagaand verwoes in ‘n brand wat vinnig versprei het, en gelei het tot die vernietiging van ‘n hele blok klaskamers. Die woordvoerder van die Onderwysdepartement, Steve Mabona, sê ongeveer 230 leerders word regstreeks deur die gevolge van die brand geraak:
Gauteng Onderwys dringend besig om voortgesette onderrig by Riverlea High School te verseker [KLANK]
ENG SteveonSchoolFire