# Elf klaskamers by die Riverlea High School in die suide van Johannesburg is Sondagaand deur ‘n brand verwoes. ‘n Woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, Xolile Khumalo, sê die brandweer het op ‘n noodoproep in Riverlea gereageer en het met hul aankoms die hoërskool in vlamme aangetref. Sy sê die brand het elf klaskamers in puin gelê:
Riverlea High School loop deur onder brand [KLANK]
ENG XolileonFire