# Die waarnemende president, Gwede Mantashe, sê Suid-Afrika is steeds verbind tot ‘n progressiewe buitelandse beleid-standpunt, en om met lande van die Globale Noorde en die Globale Suide saam te werk vir die nasionale belang. Mantashe het tydens die Vryheidsdagviering in Ermelo in Mpumalanga gepraat. Hy sê Suid-Afrika is sy bevryding te danke aan die talle wêreldlande wat hom tydens die bevrydingstryd ondersteun het:
Mantashe sê Suid-Afrika is steeds verbind tot ‘n progressiewe buitelandse beleidstandpunt [KLANK]
ENG GwedeonForeignPolicy