# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se besluit om ʼn interdik-aansoek deur die Black Forum SA and Izwi Labantu Forum te verwerp. Die aansoek eis dat die aanstellings van vyf trustees op die Onafhanklike Ontwikkelingstrust se raad opgeskort word. Die minister sê die beslissing toon sonder twyfel dat hy in die beste belang van etiese regering by die ontwikkelingstrust opgetree het deur die aansoek teen te staan:
Minister Macpherson verwelkom hofbeslissing oor opskorting van Onafhanklike Ontwikkelingstrust se raadslede [KLANK]
ENG DeanonIDTBoard