# Sokker: Tottenham se hoofafrigter, Ange Postecoglou, is gereed om Liverpool se Premierliga-titelpartytjie te bederf, ondanks sy liefde vir die Anfield-klub as kind. Liverpool sal die rekord van 20 titels ewenaar as hy môre ‘n nederlaag teen die sukkelende Tottenham kan afweer. Tottenham kan daarenteen sy meeste nederlae in ‘n Premierliga-seisoen ewenaar as hy die naweek sy 19de nederlaag ly.
Sokker: Tottenham wil die naweek Liverpool se titel-patytjie bederf