Skip to content

Gauteng Gesondheid veroordeel die blokkering van pasiënte by Kalafong-hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid veroordeel die onregmatige gedrag van sommige gemeenskapslede wat pasiënte toegang tot die Kalafong-hospitaal verbied het. Vir die afgelope paar dae is daar mense wat identiteitsdokumente by die hek geëis het. Motalatale Modiba van die departement sê niemand het die reg om ‘n ander persoon te verhoed om gesondheidsorg te ontvang nie:

ENG ModibaOnUnrulyBehaviour