Skip to content

EFF waarsku teen gevare in befondsing van die SA Roadies-vereniging sonder behoorlike oorsig [KLANK]

# Die EFF sê die regering behoort nie die SA Roadies-vereniging te befonds sonder duidelike eienaarskaps-dokumentasie nie. Die EFF-lid, Eugene Mthethwa, het vandag tydens ‘n aanlyn vergadering van die Parlement se portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur gewaarsku die organisasie kan gederegistreer word of uitsluitlik deur sy president, Freddie Nyathela, beheer word. Mthethwa het die departement beskuldig dat hulle die Parlement mislei het oor die stand van die vereniging se sake:

ENG MthethwaOnOversight