Skip to content

Lesotho hou spesiale mis ter ere van wyle pous Franciskus [KLANK]

# Die koninkryk van Lesotho het ‘n spesiale mis ter ere van wyle Pous Franciskus gehou in die Our Lady of Victory-katedraal in Maseru. Daar is ‘n beduidende Rooms-Katolieke gemeenskap in Lesotho. Koningin Masenate Seeiso en eerste minister Sam Matekane, wat albei toegewyde Katolieke is, het die diens bygewoon en hul medelye betoon. Die kerk se aartsbiskop, Tllali Lerotholi, het teenoor SABC News die pous se begeerte benadruk vir vrede in oorloggeteisterde lande:

ENG-TlaliOnPope