Skip to content

Adjunkminister Mhlauli vra vir transfomasie in die logistieke sektor [KLANK]

# Adjunkminister in die Presidensie, Nonceba Mhlauli, vra vir transformasie in die vervoer-, logistiek- en nywerheidsektore. Die Korporatiewe Program vir Maatskaplike Belegging sal help om meer vroue op te lei wat ‘n groter bydrae tot die ekonomiese aktiwiteite in die sektor kan maak. Mhlauli sê die inisiatief is deel van die regering se breër strategie om jeugwerkloosheid te verminder deur jongmense met praktiese vaardighede toe te rus en hulle op te lei sodat hulle toegang tot geleenthede sal hê:

ENG NoncebaonSector