# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasiedirektoraat sê werk aan sy pypvervangingsprogram vorder vinnig met verskeie riool- en waterpypvervangingsprojekte wat aan die gang is. Een van die projekte wat in Januarie begin het is die rehabilitasie van die rioolstelsel in Uitsig. Die burgemeesterskomiteelid Zahid Badroodien, sê die metro het sy pypvervangingsprogram uitgebrei deur 523-miljoen-rand vir infrastruktuuronderhoud in die 2024/2025-boekjaar te begroot:
Stad Kaapstad versnel sy waterpypvervangingsprojekte [KLANK]
ENG ZahidonReplacement