# Rugby: Die Stad Kaapstad het verskeie logistieke reëlings aangekondig sodat Saterdag se geleentheid vlot verloop vir rugbyliefhebbers wat die Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd tussen die Stormers en die Italiaanse span Benetton by die Kaapstad-stadion gaan bywoon. Toeskouerts word aangemoedig om openbare vervoer te gebruik aangesien parkering by Groenpunt beperk is. MyCiTi-pendelbusdienste word gratis aangebied vir kaartjiehouers vanaf kwart-voor-vier, met die laaste busse wat om kwart-oor-vier vertrek. Burgemeesterskomiteelid, JP Smith, waarsku oor druk verkeer weens maand-einde aktiwiteite en ook die Kaapstadse Internasionale Jazzfees:
Rugby: Stormers en Benetton pak mekaar by ‘n volgepakte Kaapstad-stadion