# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid se nalatigheid in die hantering van onwettige immigrasie het die probleem van onwettige mynbou vererger. Victor Mothemela van ActionSA sê onwettige mynbou en die gepaardgaande aktiwiteite het een van die mees dringende uitdagings op ekonomiese, omgewings- en sekerheidsvlak in Suid-Afrika geword. Hy sê die gebrek aan voldoende grenssekerheid en onvoldoende deportasiebeleid is aanduidings van dieperliggende probleme:
ActionSA is bekommerd oor onwettige mynbou en immigrasie in Suid-Afrika [KLANK]
ENG VictoronIllegalMining