# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê sy departement sal die verantwoordelikheid van munisipaliteite se padboufunksies van 1 April 2026 oorneem. Dit volg na ʼn omvattende waardering van die huidige model, wat waarde vir geld en finansiële aanspreeklikheid insluit, om dienslewering te verbeter. Simmers sê hulle sal voortgaan om met distriksmunisipaliteite saam te werk aan die Nuwe Provinsiale Padboumodel:
Wes-Kaapse Infrastruktuur-departement neem padboufunksie oor [KLANK]
AFR TertuisonFuctions