# Die Stad Tshwane het ‘n fondsinsamelingsprojek vir die Urban20-burgemeestersberaad van stapel gestuur om met belanghebbendes en sakeondernemings saam te werk, ter voorbereiding om die geskiedkundige wêreldgeleentheid aan te bied. Tshwane en Johannesburg het mede-gasheerregte ontvang vir die 2025-beraad, die eerste keer dat die konferensie op die Afrika-vasteland aangebied word. Die burgemeester van Tshwane se woordvoerder, Zintle Mahlati sê die U20 is ‘n C40-inisiatief wat stede beter voorberei op klimaatsverandering:
Tshwane samel fondse in vir die Urban20-burgemeestersberaad [KLANK]
ENG ZintleonSupport