# Die GOOD-party het die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, gekritiseer nadat sy die transregte-beweging as ʼn verbygaande sosiale gier beskryf het. Zille het onder skoot gekom omdat sy blykbaar die onlangse uitspraak van die Verenigde Koninkryk se hoogste hof oor die definisie van ʼn vrou ondersteun. Die hof het bevind ʼn vrou word onder gelykheidswette volgens biologiese geslag gedefinieer. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Zille is nie ʼn trans-uitsluitende radikale feminis nie, maar ʼn gewone chauvinis:
GOOD-party kritiseer Helen Zille se standpunt oor die transregte-beweging [KLANK]
ENG BrettonHelenZille