# President Donald Trump het sy Oekraïense ampsgenoot, Volodymyr Zelensky, beskuldig dat hy vredesonderhandelinge met Rusland belemmer. Dit volg nadat Zelensky aan die Wall Street Journal gesê het sy land gaan nie die Krim afstaan as deel van die onderhandelings nie. Een van Amerika se voorstelle is dat Rusland se onwettige anneksasie van die Krim erken word. Intussen waarsku Amerika se visepresident, JD Vance, dat Rusland en Oekraïne ʼn ooreenkoms moet bereik, anders gaan Amerika hom onttrek:
Trump sê Zelensky benadeel die vredesproses [KLANK]
ENG VanceOnUkraineRussiaWar