Skip to content

Verkiesingskommissie begin met konsultasie oor elektroniese stemmery [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie het met konsultasie begin oor die haalbaarheid van die gebruik van elektroniese stemmery. Die publiek het ses maande om hul kommentaar in te dien. Die proses volg op ‘n drie-dag e-stemkonferensie in Kaapstad verlede maand. ‘n Konsepbeleid word teen Maart volgende jaar verwag. Uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, het die media meegedeel dat daar nog geen besluit geneem is of e-stemmery in die plaaslike verkiesings gebruik sal word nie:

ENG MamaboloOnE-Voting